top of page
Featured Posts

Van Wyk/Vd Merwe Familie | Upington

Dit was vir my 'n groot lekkerte om hier familie af te neem! Suzanne en haar man Werner en 3 maande oue babadogtertjie Anmarie kuier tans in Upington by haar ouers Jabra & Amanda van Wyk. Ek het eendag vir Suzanne & Tannie Amanda in die Kalahari Mall raakgeloop, en so is daar toe besluit op 'n fotosessie voor hulle teruggaan. Anmari is die skattigste-bolwang-dingetjie, en sy het lekker foto-foto saam met die res van ons gespeel. Geniet die res van julle kuier by die huis x

 
Recent Posts
Search By Tags
Archive
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

 

© 2015 by Petra Knoetze.

Proudly created with Wix.com

  • Facebook Social Icon

LIKE ME ON FACEBOOK

 

 

bottom of page