

Kinners van die veld
#family


Van Wyk/Vd Merwe Familie | Upington
Dit was vir my 'n groot lekkerte om hier familie af te neem! Suzanne en haar man Werner en 3 maande oue babadogtertjie Anmarie kuier...


Walker / Vorster Familie | Upington
Ek en die Walkers ken mekaar al vandat ek my verstand het, want ons ouerhuise was net ‘n klipgooi van mekaar af. Ons het saam groot...


Grobbelaar Familie
Die Grobbelaars van Hartswater en my man se vriendskap kom al die pad van hul Bloemfontein-dae af, waar hul saam in 'n woonstel gebly...


Oumagrootjie
Hierdie foto's is vir my baie kosbaar en emosioneel terselfdetyd. My ouma Francina, my kinders se oumagrootjie (Ouou soos my seuntjie...


Franja | Ons prinses
Ons pragtige dogtertjie, en tweede oudste, is gebore die 16 Februarie 2015. Franja is vernoem na my ma, haar ouma, wat op 25 Mei van...