top of page
Featured Posts
Search

Marle & Johann | Waterfront Gasteplaas

  • petraknoetze
  • Nov 29, 2014
  • 1 min read

Dit was 'n pragtige somers dag langs die Oranjerivier in Upington. Die paartjie van Groblershoop se warm glimlagte het mens dadelik tuis en op jou gemak laat voel. Marle het lank uitgesien na hierdie dag ;) en alles was vars en perfek uitgekies om hulle troue onvergeetlik te maak. Mag julle gelukkig wees tot in lengte van dae!

 
 
 

Comments


Recent Posts
Search By Tags
Archive
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

 

© 2015 by Petra Knoetze.

Proudly created with Wix.com

  • Facebook Social Icon

LIKE ME ON FACEBOOK

 

 

bottom of page