top of page
Featured Posts

Oumagrootjie

Hierdie foto's is vir my baie kosbaar en emosioneel terselfdetyd. My ouma Francina, my kinders se oumagrootjie (Ouou soos my seuntjie haar noem), het by ons op die plaas kom kuier 'n paar dae na my ma se begrafnis. Dit was kosbare oomblikke van gedeelde herinneringe, trane, lag -'n warboel van emosies. Ouou het saam met ons klippies op die pan opgetel, vir my tweejarige lessies van die lewe geleer, sy broojie in "huisies" gesny, kinders help bad, doeke geruil. Sy was daaaaar vir my. Dankie Ouma.

 
Recent Posts
Search By Tags
Archive
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

 

© 2015 by Petra Knoetze.

Proudly created with Wix.com

  • Facebook Social Icon

LIKE ME ON FACEBOOK

 

 

bottom of page