top of page
Featured Posts

Sune & Brady | Bezalel

Sune en Brady se troue was een van my gunstelinge so ver. Dit was 'n baie elegante geleentheid, en die onthaal was uit die boeke. Die paartjie is nie net mooi nie, maar hoe hulle met die mense om hulle omgaan spreek vanself. Sune en Brady woon en werk eintlik in Johannesburg, maar het teruggekeer na hul wortels vir hul troudag. Mag julle baie suksesvol wees in die groot stad, en nooit vergeet waarvan julle kom nie :)

Recent Posts
No tags yet.
Search By Tags
Archive
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page