

Cecil & Deolene | Waterfront Guestfarm | 07 November 2015
Cecil en Deolene is een van daai “power-couples”- wat ‘n belewenis was hulle troue nie!! Deolene het letterlik maaaaande vooruit uit hul...


Nardus & Juanita | Keimoes | 25/09/2105
Nardus en Juanita se troue was my eerste troue in meer as 'n jaar! Ek het tydelik my lens opgehang, want ons het Februarie-maand 'n...


Marle & Johann | Waterfront Gasteplaas
Dit was 'n pragtige somers dag langs die Oranjerivier in Upington. Die paartjie van Groblershoop se warm glimlagte het mens dadelik tuis...


Sune & Brady | Bezalel
Sune en Brady se troue was een van my gunstelinge so ver. Dit was 'n baie elegante geleentheid, en die onthaal was uit die boeke. Die...